advertisement
Question
Posted by: Liz | 2009-01-06

ALLERGIES VIR FRONTLINE

My duitse herdershond is 11 jaar oud, nog baie aktief, en sy het skielik ' n allergie ontwikkel vir Frontline wat jy agter die nek sit. Sy skrop en gaan letterlik mal en het haarself al stukkend gebyt. Wat kan ek doen?
Ek het dit 3 dae gelede op haar gesit.
Hoop jy kan help.
Baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberVet

Hallo Liz

As jou hond baie vlooie het kan dit wees dat die vlooie wat rondhardloop en vrek die irritasie verooorsaak. As dit 'n allergie vir die frontline was sal dit net die vel irriteer waar jy dit opgesit het. As sy haarself baie erg seer byt gaan koop 'n buster collar by die veearts sodat sy nie te veel skade aanrig nie. Ek dink sy behoort so oor 'n paar dae reg te wees. Dit is ook moontlik dat sy iewers Sarkoptiese myte opgetel het iewers. 'n Dip is beskikbaar wat dit sal uitsorteer.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Jackie | 2009-01-13

Allergy against Frontline is possible - not only at application site. Own experience - dog started scratching half hour after application, very restless, going nuts - immediately washed labby with sunlight liquid thoroughly, and rinsed. Off to Vet - said, yes has seen some cases. Also gave antihistamine to relieve itchyness.Took 3 days to stop scratching. Changed to Advantage - as only have flea problem - use month for last year, and super.

Reply to Jackie
Posted by: Liz | 2009-01-06

Baie dankie vir u raad. Waardeer dit baie. Dankie vir u rubriek.

Reply to Liz

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement