advertisement
Question
Posted by: Anonymous | 2009-06-18

Allergies

Hi daar dok, nadat ek by GP en oor neus keel spesialis was het ons vasgestel dat ek alergies vir iets is (nooit bloed getrek om uit te vind presies waarvoor nie) die specialis het vir my Zyxal voorgeskryf. Intussen het ek uitgeving ons bly naby ' n ou myn en toe ek vir ' n paar dae Durban toe was was my " back drip"  weg. Dit gebeur in die aand wanneer ek slaap daar is ' n verskriklike " gekriewel"  in my keel en dit hou my baie uit die slaap uit want ek hoes die heeltyd. Die Zyxal het vir ' n ruk gewerk maar dis nou weer terug. Dit moet ' n chemical of iets by die myn wees, wat anders kan ek probeer behalwe Zyxal? Dankie D

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Anonymous
Probeer Beconase aqueous neussproei 2 keer per dag ( dit werk stadig so gee ten minste 10 dae tyd voor jy verbetering verwag) en wissel die Zyxal af met Loratidine 1 saans
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2009-06-19

Dankie dok, wil net weet of dit veilig is om die midesyne te gebruik as jy probeer om swanger te word. Moes laat weet ek is ' n 29 jarige vrou. Danki D

Reply to Anonymous

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement