advertisement
Question
Posted by: Cirrie | 2009/05/15

Allergieë 

Ek is medies getoets en is allergies vir o.a suiwel, koring en mielies (wheat &  corn), brewers &  bakers yeast. Help asb met ' n dieë et!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Cirrie
Ek sal graag wil help, maar aangesien jy so 'n besonder veelvoudige spektrum allergieë het, sal ek jou na 'n kliniese dieetkundige moet verwys. Besoek die Assosiasie vir Dieetkunde in SA se Webwerf by: www.dietetics.co.za en kliek op 'Private Practising' om ‘n dieetkundige in jou gebied te vind. Lees so lank die verskeie artikels op hierdie Webwerf oor voedselallergie, deur bo aan hierdie bladsy op 'Diet' te kliek, en dan op 'Allergy & Intolerance'. Jy sal ook raad kan kry by die Allergie Vereniging - besoek hulle Webwerf by: www.allallergy.net
Vir idees en resepte sal ek die kookboek 'South African Cookbook for Food Allergies & Food Intolerance" deur Hilda Lategan, aanbeveel. Kontak Hilda Lategan, wat ook 'n dieetkundige is, by (012) 546-6410) of stuur vir haar 'n e-pos by: mwhildal@mweb.co.za .
Sterkte
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement