advertisement
Question
Posted by: Wonder Net | 2011-01-25

Allergie vir Trepiline

Goeiemore

Ek neem saans ''n 10mg Trepiline tablet maar het gisteraand ''n geswolle verhemelte gehad (verhemelte nie vanoggend geswel nie), vreeslik gehoes en gevoel of ek sinus het en asof my keel geswel was (amper benoud gevoel).

Kan ek dalk allergies wees vir die tablet?

Baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Wonder Net
Gebruik jy dit al 'n rukkie lank? Dan is dit onwaarskynlik dat dit nou skielik allergiese simptome sal veroorsaak. Het jy dalk iets geëet waarvoor jy allergies is (neute, sitrus, vis?)
Kry vir jou anti-allergiese pille soos Allergex en gebruik dit as dit weer gebeur. As daar 'n defnitiewe verband tussen die Trepilene en die simptome is moet jy dit liefs nie gebruik nie en eerder vir jou dokter vra vir iets anders.
dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2011-01-25

Hallo Wonder Net
Gebruik jy dit al 'n rukkie lank? Dan is dit onwaarskynlik dat dit nou skielik allergiese simptome sal veroorsaak. Het jy dalk iets geëet waarvoor jy allergies is (neute, sitrus, vis?)
Kry vir jou anti-allergiese pille soos Allergex en gebruik dit as dit weer gebeur. As daar 'n defnitiewe verband tussen die Trepilene en die simptome is moet jy dit liefs nie gebruik nie en eerder vir jou dokter vra vir iets anders.
dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement