advertisement
Question
Posted by: Racoon | 2011/04/19

allergie vir piesang?

beste Dok

Ek het vanoggend ''n krummeltjie of 2 van ''n piesang muffin in my bloes laat val, en dit het op my een bors te lande gekom. Paar minute later het ek ''n baie jeukerige rooi uitslag wat nou ''n paar wit knoppies het. k
Kan dit wees dat ek allergies vir piesang of graan is??

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Racoon
Dis baie onwaarskynlik dat jy 'n vel allergie vir 'n kossoort het sonder om ooit benoud te word of op te swel as jy piesang of graan eet. Smeer die area met bietjie Anthisan of Phenergan room en kyk of dit beter word
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: madie | 2011/04/28

hi daar,my dogtertjie kry dieselfde reaksie as sy piesangs geeet het,haar boudjies slaan rooi uit en jeuk aanhoudend,dit kan allergie wees,sy eet nie meer piesangs nie en rash is weg,het dit paar keer getoets en dit is defnitief die piesangs

Reply to madie
Posted by: Cyberdoc | 2011/04/19

Hallo Racoon
Dis baie onwaarskynlik dat jy 'n vel allergie vir 'n kossoort het sonder om ooit benoud te word of op te swel as jy piesang of graan eet. Smeer die area met bietjie Anthisan of Phenergan room en kyk of dit beter word
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement