advertisement
Question
Posted by: siek vir uitslag | 2009/01/06

allergie, vel uitslag daagliks,

ek kry die verskrikste bulte wat slegs jeuk wat allergex en allecet verwyder maar kom daagliks terug. ek kanie bepaal wat dit veroorsaak nie en vermoed dit kan met diere of iets wat ek dra te doen het, of selfs die voedsel wat ek inneem. hoe bepaal ek wat dalk voor allergies is. ek het foto van my lyf en party mense dink dis galbulte.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Siek vir Uitslag
Galbulte word gewoonlik veroorsaak deur iets wat mens eet of drink of medisyne. Jou GP kan jou toets vir die mees algemeenste oorsake soos sitrus, eier, neute. Probeer Loratidine 1 saans vir so 6 weke.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Linette Olckers | 2014/12/02

Ek is deur dokter behandel vir cellulitis in my bene. Is deur kursus antibiotika en smeer kortisoon aan aangetaste dele. Ek het egter nou die laaste 3-4 dae n jeukerige uitslag op my arms, maag en in my nek, dis sulke fyn knoppietjies, voel amper soos growwe skuur papier, maar dit jeuk erg, nie pynlik nie. Ek wil darem nie vir als dokter toe hol nie en het net gewonder of dit dalk van die medikasie kan wees en of daar iets is wat ek daarvoor kan gebruik? Baie dankie.

Reply to Linette Olckers
Posted by: Christine Faber | 2014/07/30

Asseblief raad vir uitslag in my gesig Ek het al 'n jaar lank 'n rooierige puisie uitslag in my gesig het al advantan gebruik maar help glad nie, dit vererger net met 'n braderigheid. email cjfaber@telkomsa.net

Reply to Christine Faber
Posted by: Sandra | 2009/04/28

Ek het (galbulte) en dan swel my lippe, my wange en oë , wat gepaard gaan met ' n geweldige pyn tussen my borste (krop)

Reply to Sandra

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement