advertisement
Question
Posted by: Amelia | 2011/09/23

Allergie en asma

Goeie dag Dokter en byvoorbaat dankie vir die hulp.
Ek wil net graag weet wat die verskil is tussen die drie anthistamines nl. Zyrtek, Deselex en Tellfast is.
Ek sukkel met asma en allergiee veral met die seisoensveranderinge.
My dr het al vorige kere vir my Zyrtek voorgeskryf en ook al Deselex genoem. Gister het hy vir my Tellfast voorgeskryf.
Stel u voor ek drink dit chronies(watter een sal u voorstel).
My dogter van 3 is chronies op Zyrtek en dit help nogal baie vir haar.
Baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Amelia

Pasiente reageer verskillend op die verskillende antihistamiene. Al drie is baie goed en ek stel voor dat met Telfast begin. Daar is nie 'n werklike verskil tussen hierdie medikasie nie, aangesien dit in dieselfde klas antihistamiene val. Die produkte is almal veilig vir kroniese gebruik en ek dink jy moet maar kyk watter een die beste vir jou werk.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement