advertisement
Question
Posted by: Santie | 2012/11/07

allergie

My Dogtertjie van 7 jaar het al vir die afgelope 3 maande ''''''''n hoes en< br> ''''''''n permanente loopneus sy het 2 weke terug brongitus gehad en is ook getoets vir TB. Gelukkig negatief die hoes het opgehou toe ek vir haar die Cortisone gegee het maar na die medisyne op was het dit weer begin. Wat kan dalk die oorsaak wees - dalk suiwel

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Santie

Die beste sal wees om 'n pediater te konsulteer. Dit is moontlik dat sy 'n virale ontsteking het wat haar simptome veroorsaak. 'n Allergie of asma kan ook 'n moontlike oorsaak wees en dit is daarom beter om 'n spesialis te konsulteer, sodat 'n definitiewe diagnose gemaak kan word en sy sodoende die korrekte behandeling kan ontvang.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement