advertisement
Question
Posted by: Niel | 2012/10/24

Allergie

More,
Ek is nou van die 1ste Augustus 2012 kort kort op antibiotika en van die een dokter na die volgende. Was ook by ''''n spesialis en almal sê  dis allergie. Maar ek word geensins beter nie, inteendeel.
Ek het ''''n sinusdrip agter in my keel, soveel so dat ek noual kilogramme verloor het. Ek kry koors, oor 39 °  C veral in die laatmiddag en saans en sukkel dan om dit te breek. Ek kry hoofpyne agter my oë  en nek a.g.v. die koors en my keel is rou gehoes. My liggaam het koort net van my bors op na my kop. My oë  is seer en my kopvel sensitief.
Asb. help, ek kan nie meer pille drink nie en dit kos my al ''''n fortuin en het geensins gehelp nie!!
Groete

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Niel

Dit is uiters belangrik dat jy 'n oor-, neus en keelspesialis konsulteer. Dit is moontlik dat jy erge sinusitis het, wat net met 'n sinus operasie reg gestel kan word.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: ICE | 2012/10/25

Hi Niel. Klink bekend. Ek het sedert ek ''n verkoue in Junie gehad het met ''n toe neus en sinusdrup gesukkel. Het ALLES geprobeer. " decongestant"  pille en neussproei, anti-histamien pille en neussproei, kortisoon pille en neussproei, antibiotika, " saline"  neussproei, olie neussproe, xilitol-bevattende neussproei, selfs maagsuurpille om die dokter gedink het dalk het ek " chemiese sinisitis"  a.g.v. maagsuurdampe. NIKS het gewerk nie. (Wel decongenstant neussproei het wel gewerk, maar mens mag dit mos nie vir meer as ''n paar dae gebruik nie) Kon nie slaap of eet of oefening doen a.g.v. die toe neus nie. Ek het nog nooit voorheen enige allergiee of voedselsensitiwiteit gehad nie.

Ses dae terug het ek egter, uit desperaatheid en gewilligheid om ENIGE IETS te probeer, oorgeskakel na bokmelk ipv koeimelk. Probleem opgelos. Ek het sedert die dag wat ek oorgeskakel het nog nie weer ''n pil of neussproei gebruik of nodig gehad nie. Dis die moeite werd om te probeer...

Reply to ICE
Posted by: Niel | 2012/10/25

Hi John,
Thank you so much. Will definetely try anything now.

Reply to Niel
Posted by: JOHN | 2012/10/24

hi i was sufferin wit the same prblm . i started using the following and i m 100% fine after many years
1. nasal spray (avamis/Flixonase/Flomist/Budi flam) all work well
2. Echinasea by Echinaforce (herbal tablets)
3. if it feels like it startin up again then i take Xycel (bit pricey but works) or Alecet (cheaper)
the Dr on this forum can advise better but this from my experience over the past years
hope u get well ....

Reply to JOHN

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement