advertisement
Question
Posted by: karen groenewald | 2011/04/18

allergie

ek kry ''n allergie(dit lyk soos muskietbyte wat opswel) daar is so ''n rooi vlam om dit, my vingers swel,my lip swel, dan swel my lugpyp, ek was al vir toetse,maar hulle vind niks fout nie, nou vandag sit ek weer met daardie helse allergie, geswelde lip, keel voel duk, en ja, ek soek net raad of advies, is hier dalk ''n dokter hier, of ken julle dalk ''n dokter wat vir my kan se wat dit veroorsaak, ek het nie medies nie, en sit tans sonder ''n werk ook, so finansieel is ek nie sterk genoeg om ''n dokter te gaan sien nie, die allergie pille help ook nie meer nie. help my asb

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Karen
Dit klink vir my of jy HIVES kry - wat 'n tipe allergie is. Sien http://www.ncbi.nlm.nih.gov/pubmedhealth/PMH0001848/
Jy gaan dalk kortisoon nodig hê en daarvoor gaan jy dalk 'n voorskrif nodig kry. Kan jy nie 'n dokter by 'n staats hospitaal gaan sien nie?
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2011/04/18

Hallo Karen
Dit klink vir my of jy HIVES kry - wat 'n tipe allergie is. Sien http://www.ncbi.nlm.nih.gov/pubmedhealth/PMH0001848/
Jy gaan dalk kortisoon nodig hê en daarvoor gaan jy dalk 'n voorskrif nodig kry. Kan jy nie 'n dokter by 'n staats hospitaal gaan sien nie?
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement