advertisement
Question
Posted by: Magda Hanekom | 2011/03/16

Allergie

Ek het tydens ons Desember vakansie ''n paar allergiese reaksies gekry en toe in Januarie bloedtoetse laat doen en uitgevind dat ek vir onder andere die volgende allergies is: Wheat, Oat, Maize, Peanut, Sesame Seed, Almond, Hazelnut...
Ek sny al sedert Januarie al die bogenoemde uit my dieet. Ek het egter agtergekom dat rys en aartappels my nie sleg laat voel nie. Gisteraand het ek egter weer baie slegs gevoel, dit voel of iemand my wurg, ek het 2 celestamine pilletjies gedrink, maar ek het nie baie beter gevoel nie. Vanoggend het ek nogsteeds die gevoel van ''n knop in my keel, my keel is ook baie droog. Is dit dalk die nagevolge van die celestamine? Wat is die maksimum celestamine wat ek kan drink as ek baie sleg voel? Al wat ek gister geeet is, was bruinrys koekies (maar ek sien gisteraand op die verpakking dat dit in ''n fabriek waar hul met neute werk gemaak word). Dan ook ''n gekookte aartappel vir middagete en " mash"  met maalvleis vir aandete. Miskien het ek te veel aartappel geeet?
Groete
Magda

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Magda
Nee sal nie die aartappel wees nie - jy het dalk iets ingekry met die koekies. Mens kan 1 Celestamine 8 uurliks neem maar dit sal jou baie slaperig maak. Vra jou dokter om vir jou kortisoon pilletjies soos Meticorten voor te skryf wat jy kan neem as die allergie erg is. As jou keel toeswel van die allergie moet jy eintlik vir noodgevalle 'n Epipen by jou dra. (http://www.epipen.com/)
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Dr Bets | 2011/03/17

Nie as jy nie daarvoor allergies is nie, of nie simptome kry nie. Mens moet darem leef ook.... :-)

Reply to Dr Bets
Posted by: Magda Hanekom | 2011/03/16

Moet ek die volgende histamien rykke kosse uitsny?
Yeast containing foods
Wines like red wine
Aged cheese
Sauerkraut
Spinach
Avocados
Yogurt
Olives
Pickles
Processed meats

Reply to Magda Hanekom
Posted by: Cyberdoc | 2011/03/16

Hallo Magda
Nee sal nie die aartappel wees nie - jy het dalk iets ingekry met die koekies. Mens kan 1 Celestamine 8 uurliks neem maar dit sal jou baie slaperig maak. Vra jou dokter om vir jou kortisoon pilletjies soos Meticorten voor te skryf wat jy kan neem as die allergie erg is. As jou keel toeswel van die allergie moet jy eintlik vir noodgevalle 'n Epipen by jou dra. (http://www.epipen.com/)
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement