advertisement
Question
Posted by: miere | 2010-08-22

allergie

ek het skielik ''n geswelde onderlip gekry na ek rooi wyn gedrink het, ''n maand of twee later dieselfde simptoom, maar nadat ek ''n cider grdrink het. Skielik weer twee dae later maar nou in die bo-lip asook die aanliggende gesig geswel. Hoe vind ek uit waarvoor ek allergies is ?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Miere
Ek sal aanraai dat jy jou huisarts vra om die nodige toetse te laat doen om presies te bepaal waarvoor jy moontlik allergies is (rooi wyn en 'gefermenteerde appelsap' bevat albei 'n baie groot aantal verbindings, asook byvoegings soos swaeldioksied wat potensiële allergene kan wees). Die resultate van die allergietoetse behoort jou uitsluitsel te gee. In die tussentyd sal ek aanraai dat jy geeneen van hierdie dranke drink nie, net om veilig te wees.
Vriendelike groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: DietDoc | 2010-08-23

Beste Miere
Ek sal aanraai dat jy jou huisarts vra om die nodige toetse te laat doen om presies te bepaal waarvoor jy moontlik allergies is (rooi wyn en 'gefermenteerde appelsap' bevat albei 'n baie groot aantal verbindings, asook byvoegings soos swaeldioksied wat potensiële allergene kan wees). Die resultate van die allergietoetse behoort jou uitsluitsel te gee. In die tussentyd sal ek aanraai dat jy geeneen van hierdie dranke drink nie, net om veilig te wees.
Vriendelike groete
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement