advertisement
Question
Posted by: Rose | 2010-04-15

Allergie

Het verskeie allergiee vir medikasie - morfien, pethedine, opiate.
Het onlangs Cilift gebruik maar het na een tablet onmiddellik gestaak, het ''n ongewone styfheid in my kakebeen ondervind. Apteker beweer daar is nie so ''n reaksie op medikasie nie.
Help is dit ''n reaksie of slegs my verbeelding.
Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Rose
Daar word nie so newe effek genoem in die "package insert" nie - sien http://home.intekom.com/pharm/lennon/cilift.html#SIDE-EFFECTS
Maar nie almal het dieselfde reaksie nie en as dit jou laat sleg voel moet hulle dalk eerder iets anders probeer.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2010-04-15

Hallo Rose
Daar word nie so newe effek genoem in die "package insert" nie - sien http://home.intekom.com/pharm/lennon/cilift.html#SIDE-EFFECTS
Maar nie almal het dieselfde reaksie nie en as dit jou laat sleg voel moet hulle dalk eerder iets anders probeer.
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement