advertisement
Question
Posted by: Penny | 2010/03/29

allergie

Kan iemand asb vir my sê  wat ek kan gebruik vir my Spaniel wat allergies is vir vlooie en luise. Sy is Januarie gebyt deur vlooie en die sere is nou nog daar, en sy is al baie gebad en gekeer intussen. Kan dit miskien iets anders as vlooi byte wees wat die seertjies veroorsaak op haar rug.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberVet

Hallo Penny

Gebruik frontline of advantix elke twee weke. Sproei jou matte elke twee maande met iets wat die vlooie doodmaak.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Linda | 2010/03/29

Probeer F10 shampoo om die hond te bad en F10 Barrier Ointment vir die seertjies. Dis beskikbaar by veeartse en veearts winkels. Het gevind dat dit die beste werk met ons honde wat sedert verlede jaar ''n soortgelyke probleem het. Ons gebruik ook al vir jare Frontline Plus om vlooie ens. te voorkom - nogtans het veral die een hond ''n slegte allergiese reaksie gehad - tipies soos vir vlooibyte. Nie ons of die veearts kon vasstel wat anders die allergiese reaksie veroorsaak nie. Ongelukkig is dit ''n baie moeilike diagnose en behandel ''n mens maar meer die simptome.

Reply to Linda

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement