advertisement
Question
Posted by: Danny | 2012/05/27

Allegie

Ek is pas met n bloed toets getoets dat my allergie telling 4128 is.
Onder my allergie val huisstof, honde en katte, eiers, melk en kaas en koring en mielies. Ook beesvleis in n geringe mate.

wat mag ek dan eet?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Danny
Aangesien die allergietoets dui op veelvoudige voedselallergieë, is dit essensieel dat jy 'n geregistreerde dieetkundige spreek. Besoek die Assosiasie vir Dieetkunde in SA se Webwerf by: www.dietetics.co.za en klik op 'Private Practising' om 'n dieetkundige in jou gebied te vind. Om meer te lees oor die dieetbehandeling van voedselallergieë, klik op 'Diet & Nutrition' bo aan hierdie bladsy, dan op 'Allergy & Intolerance' en lees die artikels oor suiwel-, eier- en koringallergie. Nadat jy die artikels gelees het, sal jy besef hoekom ek aanbeveel dat jy verkieslik 'n dieetkundige moet raadpleeg om jou te help om jou pad deur al hierdie verbode kosse te vind en ook nog gebalanseerd te kan eet.
Sterkte vorentoe
DietDoc
Sterkte
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: DietDoc | 2012/05/28

Beste Danny
Aangesien die allergietoets dui op veelvoudige voedselallergieë, is dit essensieel dat jy 'n geregistreerde dieetkundige spreek. Besoek die Assosiasie vir Dieetkunde in SA se Webwerf by: www.dietetics.co.za en klik op 'Private Practising' om 'n dieetkundige in jou gebied te vind. Om meer te lees oor die dieetbehandeling van voedselallergieë, klik op 'Diet & Nutrition' bo aan hierdie bladsy, dan op 'Allergy & Intolerance' en lees die artikels oor suiwel-, eier- en koringallergie. Nadat jy die artikels gelees het, sal jy besef hoekom ek aanbeveel dat jy verkieslik 'n dieetkundige moet raadpleeg om jou te help om jou pad deur al hierdie verbode kosse te vind en ook nog gebalanseerd te kan eet.
Sterkte vorentoe
DietDoc
Sterkte
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.