advertisement
Question
Posted by: johan | 2008/12/15

Alkohol vergiftiging

Goeienaand dokter,

Ek vermoed my seun het alkohol vergiftiging.

Wat is die simptome daarvan en hoe ernstig is dit? Hoe word dit behandel?

Dankie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Johan
Ek hoop jy het hom al intussen by 'n dokter gehad! Onthou asb dat ek net een maal in 24 uur op die internet kom om vrae te antwoord, so met dringende goed moet julle liewer julle eie dokter kontak!

Simptome van Alkohol vergiftiging is deurmekaarheid, koma, kan nie die persoon wakker kry nie, braking, stuipe, stadige asemhaling (minder as 8 asems per minuut), onreelmatige asemhaling, lae liggaamstemperatuur, blou velkleur, bleek.
Hulle moet gewoonlik noodbehandeling kry om te keer dat hulle nie in hulle eie braaksel verstik nie, of asemhalingsprobleme ontwikkel nie - gewoonlik behels dit opname in 'n hospitaal met EKG monitor en 'n drip om glukose vlakke te stabiliseer.

Laat weet my of hy nou OK is?
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Ruby | 2008/12/16

Hello Johan,
Eks nie ' n dokter nie, maar was ' n pasient in ' n general ward vir 2 weke. Daar was 2 pasiente wat ingekom het met alcohol vergiftiging. Verskillende simptome. Die een persoon het gedink sy het ' n date rape drug ingekry aangesien sy heeltemal verlam geraak het. Hulle het haar op ' n drip gesit en toetse gedoen. Toetse vir drugs was negatief, maar haar alcohol inname was meer as 46 keer normaal. Sy is die volgende dag ontslaan en was 100%. ' n Ander persoon het op en af in die gange gehardloop met haar drip, sy was 2 dae in die hospitaal. Ek dink as dit behandel word sal hy fine wees. Hoop dit help. Goete Ruby

Reply to Ruby
Posted by: Zexeon | 2008/12/15

I don' t really know although I suppose when diagnosed the dr' s might put the pasient on a drip, you could ask the hospital by calling them just to set your mind at ease. You could also start by trying ti hydrate him....

Reply to Zexeon

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement