advertisement
Question
Posted by: Charlotta | 2011/12/03

Alkohol onttrekking

My dogter 38 borsvoed baba 1 maand oud. Sy drink elke aand 4 - 5 glase wyn. Sy het besluit sy wil ophou, maar sal nie na n dr toe gaan nie. Is daar iets natuurliks, wat nie met die borsvoeding sal inmeng nie, wat sy kan gebruik?Iets wat sy kan drink en eet miskien. wat kan help met onttrekkingsimptome. Miskien sekere vrugte, lekkers, koeldranke ens.
Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImagePharmacist

Hi C

Om die waarheid te se sal ek nie paar homeopatiese produkte wat moonliks sou kon help, tydens borsvoeding aanbeveel nie - Ek dink in hierdie geval sal dit julle beter baat om hierdie vraag aan Cybershrink op hierdie webblad te rig vir 'n meer ingeligde opinie oor wat jou dogter te doen staan.

Groete, en alles van die beste!

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: pharmacist | 2011/12/05

Hi C

Om die waarheid te se sal ek nie paar homeopatiese produkte wat moonliks sou kon help, tydens borsvoeding aanbeveel nie - Ek dink in hierdie geval sal dit julle beter baat om hierdie vraag aan Cybershrink op hierdie webblad te rig vir 'n meer ingeligde opinie oor wat jou dogter te doen staan.

Groete, en alles van die beste!

Reply to pharmacist

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement