advertisement
Question
Posted by: Bee Sting | 2012/05/16

Alkohol

Hi daar Dietdoc,

Watse drankie sal die minste kalorieë  bevat, tussen:
Brandewyn en Coke Zero
en
Drosty Hof se Light wit wyn?

Baie dankie,

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Bee Sting
Die SA Voedseltabelle lys nie die energie-inhoud van die Drosdyhof witwyn nie, maar volgens die Tabelle bevat wyn ongeveer 300 kJ per 100 ml; whiskey bevat 1044 kJ per 100 ml. Jy mag egter 250 ml van die wyn (750 kJ) en slegs 30 ml whiskey (313 kJ) drink, dus as jy slegs een drankie per aand drink, dan is die whiskey en “Coke Zero” opsie laer in energie. Indien jy die witwyn verdun met 50% soda of ys, dan kan jy ook die energie-inhoud verminder tot ongeveer 375 kJ.
Vriendelike groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: DietDoc | 2012/05/16

Beste Bee Sting
Die SA Voedseltabelle lys nie die energie-inhoud van die Drosdyhof witwyn nie, maar volgens die Tabelle bevat wyn ongeveer 300 kJ per 100 ml; whiskey bevat 1044 kJ per 100 ml. Jy mag egter 250 ml van die wyn (750 kJ) en slegs 30 ml whiskey (313 kJ) drink, dus as jy slegs een drankie per aand drink, dan is die whiskey en “Coke Zero” opsie laer in energie. Indien jy die witwyn verdun met 50% soda of ys, dan kan jy ook die energie-inhoud verminder tot ongeveer 375 kJ.
Vriendelike groete
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement