advertisement
Question
Posted by: Jakkie | 2010/01/21

Alkohol

Is daar enige mediese toets wat gedoen kan word wat alkohol misbruik of selfs alkoholisme kan bevestig. Ek het tot 3 jaar gelede ' n groot hoeveelheid bier gedrink, maar op my eie daarmee gestop. Bloedtoetse bewys dat my lewerfunksie normaal is, maar my baas glo steeds dat ek ' n probleem het, en wil nou disipliner optree omdat ek nie vir rehab wil gaan nie. Ek ken al die simptome van rooi oe, gewelde gesig ens. Ek dink ek het gelees dat alkohol misbruik veroorsaak dat rooibloed selle vergroot. Ek kan die daaglikse vernedering by die werk nie meer verduur nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Jakkie
Ja, daar is bloed toetse wat jy kan doen wat wys dat jy nie chronies alkohol gebruik nie. Hulle kyk na gamma GT, Carbohydrate-deficient transferrin en jou rooibloedselle. Jou GP kan dit vir jou reel
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2010/01/21

Hallo Jakkie
Ja, daar is bloed toetse wat jy kan doen wat wys dat jy nie chronies alkohol gebruik nie. Hulle kyk na gamma GT, Carbohydrate-deficient transferrin en jou rooibloedselle. Jou GP kan dit vir jou reel
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement