advertisement
Question
Posted by: Susan | 2008/07/31

Alkohol

Ek geniet graag ' n drankie ... whisky met soda, wyn. Is eintlik baie sosiaal en drink meestal elke aand ' n paar sopies. Die afgelope ruk voel ek sleg daarvan. Sodra ek ' n paar slukkies geneem het, begin pyn my kop en ek voel net mislik. Wat kan dit wees?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Susan
Alkohol word afgebreek in die liggaam na aldehied wat mens baie sleg kan laat voel – dit kan dalk wees omdat jy ‘n medisyne op die oomblik gebruik wat met die alkohol bots, of omdat jou lewer dalk nie 100% reg werk nie. Mens behoort nie elke aand “’n paar” sopies te drink nie – dit is te veel, veral as jy vroulik is. Vra jou dokter om jou lewerfunksies te toets?
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement