advertisement
Question
Posted by: Linda | 2003-06-30

Q.

Alkaliese/Suur Dieet

Volgens my dokter behoort 'n normale persoon 80% alkalies en slegs 20% suurprodukte
in te neem. Hoe weet ek watter produkte veroorsaak alles suur wat nadelig kan wees vir jou
niere.

Expert's Reply

A.

Expert ImageDietDoc

Beste Linda
Wat dit beteken is dat jy moet konsentreer op vrugte en groente, volgrane, melk en suiwelprodukte en minder vleis eet. Die suurinhoud van die kos self (soos bv 'n suurlemoen) bepaal nie die kos se reaksie in die liggaam nie - suurlemoene gee 'n alkaliese reaksie na vertering.
Groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
user comments

C.

Posted by: Naartjies | 2014-07-23

Ek eet die afgelope paar dae heelwat naartjies en ondervind nou dat my skouers en knieë pyn. Wat is die suurinhoud van naartjies, asseblief?

Reply to Naartjies
Posted by: Linda | 2003-07-09

Veroorsaak brood nie ook 'n suur reaksie na vertering nie

Reply to Linda

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement