advertisement
Question
Posted by: hc | 2010/03/26

Algehele spierkrimping?

Hallo dok. Ek het ''n paar jaar gelede spierpyne begin kry aan my regterkant. Ek is aanhoudend drs en fisioterapeute toe en niemand kon my daarmee help nie. Dit het al erger geword, totdat dit gevoel het asof ek''n verskriklike dik sterk laag REK aanhet wat erg druk en my regterkant het " inmekaar"  getrek gevoel. Ek het toe onthou dat ek mure gewas het, en baie gestrek het en iets moes gebeur het met die regterkantste spiere. Ek het op die ou end my spiere " uitmekaar"  getrek (letterlik). Vir omtrent 3 jaar al besig daarme. Ek wil nie eers praat van die pyn en ongemak nie, maar kan nie verstaan dat iemand my nie kon help nie. Ek het ook nog nerens van so iets gelees nie. Seker omdat dit reg en betyds behandel is?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageChiroDoc

Was u al by 'n Chiropraktisyn? Daar is verskillende moontlikhede - maar 'n deeglike ondersoek, advies en moontlik behandeling is nodig om te bepaal wat met u gebeur het.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement