advertisement
Question
Posted by: rolo | 2009/03/02

alergie vir vlooie - skaaphond?

Goeie Middag ek het ' n probleem met my skaaphond en niemand kan my help nie? Ek het nou sitroenella olie gekoop om te kyk of die vlooie nie net wil af bly nie, want die hond krap hom stukkend dat die bloed loop en sy vel skilfer af dit lyk soos skilfers wat agter op sy kruis gedeelte is?

Wat moet ek nou nog doen want hy slaap in die huis en ek gebruik frontline maar dit help nie, ek het ook al die jaard gespuit met dip en jays fluid?

Ek dink die vlooie drink water by die hond se oë , want sy oë  dra en is iriteerend? Wat kan ek gebruik vir sy oë ?


Groete
Rulene

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberVet

Hallo Rolo

Spuit jou matte, beddens, honde se beddens en meubels met Flego. Gebruik frontline elke 2 weke en gee die hond 'n Capstar pil elke keer as jy vlooie op hom sit.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement