advertisement
Question
Posted by: Sarita Engelbrecht | 2011-02-24

Alergie

Hi. Het hulp nodig. Het paar jaar terug alergie gehad waar knoppe uitslaan op lyf en kop, oë , lippe opswel. Het bloedtoetse laat doen, maar kon niks kry nie. Nou na al die jare is dit weer terug. Al wat bykom is dat ek bly hoes en baie slym het. Was by die dokter, maar hy sê  dat niks kan doen nie en dat bloedtoetse nie sal help nie. Dit is iets waarmee ek moet saamleef. Het my al tweekeer op kortesoon gesit, wat net help tot dit op is. Ek weet regtig nie meer wat om te doen nie. Ek nie medies nie en kan nie elke keer bekostig om dokter toe te gaan nie. As my asb kan help. Kan soms nie eers lank praat nie, dan begin ek te hoes. Enige hulp of raad sal help.
By voorbaat dankie

Sarita Engelbrecht

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Sarita
As dit allergie verwant is mag jy dalk nou 'n tipe asma ontwikkel het. Ek stel voor dat jy gaan vir 'n IGE toets (as dit hoog is, is dit defnitief 'n allergie) en dalk 'n longfunksie toets om te sien of jy asma medikasie nodig het. Dit kan jy by 'n internis (pulmonoloog) laat doen. Jy moet dalk langtermyn antihistamiene gebruik (loratidien of deselex werk goed).
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2011-02-24

Hallo Sarita
As dit allergie verwant is mag jy dalk nou 'n tipe asma ontwikkel het. Ek stel voor dat jy gaan vir 'n IGE toets (as dit hoog is, is dit defnitief 'n allergie) en dalk 'n longfunksie toets om te sien of jy asma medikasie nodig het. Dit kan jy by 'n internis (pulmonoloog) laat doen. Jy moet dalk langtermyn antihistamiene gebruik (loratidien of deselex werk goed).
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement