advertisement
Question
Posted by: Ansie | 2010/11/02

Alergie

Hi Doc,

Ek het so 2 maande terug opgehou rook, ek weet nie wat gaan aan maar ek slaan uit vir die geringste goed, slegs al is daar net ñ  klein knopie en ek krap dit perongeluk dan yuk ek verskriklik dit slaan sulke miskut bulte uit, behalwe dit oor die algemeen begin ek net te juk dit voel behoorlik of ek die jolie juk het (wat dit ookal is), ek het net een nier, weet nie of dit dit kan wees, ek weet ek is baie sensitief vir medikasie kan nie enige medikasie gebruik, maar nou lyk dit vir my dit begin nou als raak, ek is raadop wat kan ek doen?

Dankie
Ansie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Ansie
Dit klink vir my of jy dalk galbulte kry. Dit sal dalk help as jy vir 'n rukkie 'n langwerkende antihistamien in die aand neem ( iets soos loratidien behoort te werk) As jy net een nier het, moet jy ook jou nierfunksie laat toets as jy dit nie onlangs gedoen het nie - verhoogde ureum kan ook jeuk veroorsaak.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: Bibi | 2010/12/01

Ek kry knoppe op bene wat soms groot word (7-8cm) en kliphard e pynlik. Duur tot 2weke en wane dit weggaan is daar gaatjie wat bly ini vel. Lyk of dit die sagte weefsel aanval.

Reply to Bibi
Posted by: ansie | 2010/11/04

En wat kan galbulte veroorsaak?

Reply to ansie
Posted by: ansie | 2010/11/04

Wat is ureum?

Reply to ansie
Posted by: Cyberdoc | 2010/11/02

Hallo Ansie
Dit klink vir my of jy dalk galbulte kry. Dit sal dalk help as jy vir 'n rukkie 'n langwerkende antihistamien in die aand neem ( iets soos loratidien behoort te werk) As jy net een nier het, moet jy ook jou nierfunksie laat toets as jy dit nie onlangs gedoen het nie - verhoogde ureum kan ook jeuk veroorsaak.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement