advertisement
Question
Posted by: nadia smith | 2012/01/12

alergië 

my 1jr is alergies vir suiwel en bone watter formule kan ek hom gee

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Nadia
Ek is baie jammer om te verneem dat jou kind van 1 jaar allergies is vir suiwel en bone. Dit is inderdaad 'n probleem en ek kan net voorstel dat julle 'n geregistreerde dieetkundige konsulteer. Besoek die Assosiasie vir Dieetkunde in SA se Webwerf by: www.dietetics.co.za en kliek op 'Private Practising' om 'n dieetkundige in jou gebied te vind. Die dieetkundige sal vir jou kind 'n dieet moet uitwerk wat gebalanseerd is en al die nodig voedingstowwe vir gesonde groei en ontwikkeling insluit, maar geen suiwelprodukte of peulgroente bevat nie. Dit is ook raadsaam om die kind gereeld vir opvolg na 'n dieetkundige te neem sodat sy/hy kan moniteer of jou kind normaal groei.
Groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: DietDoc | 2012/01/13

Beste Nadia
Ek is baie jammer om te verneem dat jou kind van 1 jaar allergies is vir suiwel en bone. Dit is inderdaad 'n probleem en ek kan net voorstel dat julle 'n geregistreerde dieetkundige konsulteer. Besoek die Assosiasie vir Dieetkunde in SA se Webwerf by: www.dietetics.co.za en kliek op 'Private Practising' om 'n dieetkundige in jou gebied te vind. Die dieetkundige sal vir jou kind 'n dieet moet uitwerk wat gebalanseerd is en al die nodig voedingstowwe vir gesonde groei en ontwikkeling insluit, maar geen suiwelprodukte of peulgroente bevat nie. Dit is ook raadsaam om die kind gereeld vir opvolg na 'n dieetkundige te neem sodat sy/hy kan moniteer of jou kind normaal groei.
Groete
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.