advertisement
Question
Posted by: Marius | 2012/01/18

Aknee en puisies

Hallo Dr.
My seun is nou 16 en sukkel die afgelope 2 Jr met puisies end a knee in die gesig. Sekeres los Klein merkies. Ek kan sien hy is baie selfbewus hieroor affekteer sy selfvertroue. As kind her ek baie erge graad a knee gehad en dit tot vroee dertigs nog gekry. Ek kry no nog een of twee in die gesig en is reeds 43jr. Ek her ''n baie olierige vel en hy ook. Ek will nie he hy most deurgaan wat ek deurgegaan her met aknee nie. Water medikasies kan hy nou al gebruik. Dankie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Marius

Ek stel voor dat julle 'n dermatoloog konsulteer, sodat sy aknee gegradeer kan word en die korrekte behandeling voorgeskryf kan word. Daar is 'n wye spektrum van behandeling beskikbaar en sekere rome kan effektief wees, maar ander gevalle sal 'n kursus antibiotika nodig wees. Roaccutane word gebruik vir erge aknee en as 'n laaste uitweg.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement