advertisement
Question
Posted by: Mamma | 2012/08/27

Aknee

Hi Dokter
Help asb ek is raadop en kry my dogter baie jammer sy is vreeslike mooi kind maar sukkel met aknee, Ons het nou net mooi alles probeer ek is nou by Zinplex pille maar lyk nie of iets beter word nou, sy is baie depresief daaroor en haar matriekafskeid kom ook nader. Sy is baie self bewus wat anders moet ek nog doen om haar te kan help. Elke keer is dit honderde rande wat ek uitgee net om ''n volgende ding te probeer. Haar vel is baie sensitief en het knoppies onder die vel en dan break outs wat baie rooi is. Asb help.
Groete
Mamme

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Mamma

Ek stel voor dat julle 'n dermatoloog konsulteer, sodat haar aknee gegradeer kan word en die korrekte behandeling voorgeskryf kan word. Dit is moontlik dat sy 'n kursus Roaccutane benodig om van die aknee ontslae te raak.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement