advertisement
Question
Posted by: Anniej | 2012/01/23

Aknee

Goeie more Dr.

My man kry ''n vreeslike uitslag op sy gesig. Dit maak rooi kolle en as jy daar druk dan kom daar sweersel uit. Hy het al hoeveel verskillende gesig was produkte probeer maar niks werk nie.

Al wanneer dit weggaan is as hy siek is en antibiotika gebruik. Ek wil net weet of daar iets anders is wat hy kan gebruik wat dieselfde sal doen as die antibiotika.

Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Anniej

Dit klink asof jou man dermatitis het en daarom werk die antibiotika vir die infeksie. Ek stel voor dat hy 'n dermatoloog vir 'n kursus antibiotika en 'n evaluasie van sy vel konsulteer. Sodoende kan die oorsaak vir die infeksie gevind word.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement