advertisement
Question
Posted by: top | 2009/12/10

aknee

ek het n probleem vel gehad toe ek jonk was maar dit het redelik reg gekom nog so nou en dan ligte aanval gekry. ek is nou 44 en moet die vlg pille drink vanaf so n maand gelede. puricos 300, 1 jaar al ,crestor 5,en natrodate milk thistle. die afgelope tyd kry ek weer redelike erge aknee aanvalle, sulke groot seer knoppe gesig en nek. kan dit agv die pille wees en of wat kan ek saam met die pille drink om die toestand te verbeter

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo top
Probeer benzoyl peroksied room op die plekke sodra dit begin uitkom. Jy kan jou dokter vra vir 'n topikale antibiotika lotion soos eryderm om voorkomend te gebruik. Ek dink nie dis van die pille nie.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2009/12/10

Hallo top
Probeer benzoyl peroksied room op die plekke sodra dit begin uitkom. Jy kan jou dokter vra vir 'n topikale antibiotika lotion soos eryderm om voorkomend te gebruik. Ek dink nie dis van die pille nie.
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement