advertisement
Question
Posted by: chow chow eienaar | 2008/08/20

agressie

My chow was April 9 jaar. Sy was nog nooit aggresief nie, en het altyd weggehardloop as sy sien daar kom moeilikheid. Sy is baie goed gesosialiseer, gaan oral saam met ons. Ry boot op die dam, gaan saam op vakansie ens ens. Skielik begin sy aggressief raak. As ek haar borsel raak sy sommer nukkerig, terwyl sy dit nog altyd geniet het. Gisteraand het sy die bure se hond sonder rede aangeval, hy kom al jare hier kuier, en sy gesels altyd lekker met hom. Maar gister was dit sommer ' n ernsitge geveg. Kan dit dalk wees omdat sy ' n oude mevrouw is? Moet se sy was heel ontself na die episode.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberVet

Hallo Meneer Chow Chow

Die mees waarskynlikste rede vir haar gedrag is dat sy iewers pyn het waarvan julle onbewus is. My eerste twee raaiskote sal nekpyn of rugpyn wees. Dit is nie ongewoon vir n hond van haar ouderdom wees nie. Sy was dalk bang dat sy sal seerder kry as sy speel met die bure se hond en om die situasie te vermy het sy aggressief opgetree.

Laaste op die lys kan iets soos breinkanker wees, maar onwaarskynlik.

Ek sal haar op n maanlange kursus anti-inflammatories middels en mobiflex sit en dalk is jy verbaas oor die verandering.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: WR | 2008/08/21

Ondersoek ook TTouch - is absoluut great!

Reply to WR

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement