advertisement
Question
Posted by: dia | 2011-10-13

Aggresiewe dogtertjie

Ek het die rustigste kind gehad, tot sy 18maande geword het en haar eetgewoontes verander het. Sy is aggresief, byt, slaan en stamp kinders. Het al als probeer van omega olies aanvulling, rescue, pakslae, wegvat van goed wat vir haar belangrik is, stoutestoeltjie, you name it I have done it. Nou sê  iemand ek moet haar op die bloedgroep dieet sit? Gaan dit werk?

Watse terapeut kan ek gaan sien wat vir my kan sê  wat is fout met my kind?

Ons vriende wil nie eers meer baie by ons kuier nie want sy baklei net heeltyd. Sy is nou 2jr en 10maande. Sy is een oomblik die dierbaarheid vanself en dan ewe skielik verander sy in ''''n monster. Asb help! Ek is emosioneel so uitgeput. Het nog ''''n 5maande dogtertjie wat BAIE ma vas is en wat nie van die bors af wil gaan nie. En my man is nie regtig baie betrokke nie. Hulle sal eerder by my wees as by hom. Hy doen nie veel met hulle nie. Speel net soms.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageBehaviour modification

Hello Dia
It seems that there is a family dynamic going on between you, your girls and your husband. Your daughter is clearly exhibiting signs of frustration. Young children do not have the vocabulary to communicate so they do whatever it takes to express themselves and get attention. It is not "naughty" but more of a cry for help. You would all benefit by seeing a family therapist. If your husband is unwilling to participate then you need to go with both of your children. Please don't leave this much longer as these issues do not resolve themselves. If you let me know what area you are in I can recommend someone for you.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Health24 Admin | 2011-11-21

Dankie dat u vir Health24 geskryf het. Ons het jou vraag ook op die Paediatrician se forum gepos - hou ''n ogie vir sy antwoord.

Reply to Health24 Admin

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement