advertisement
Question
Posted by: Helena | 2009/08/04

Agge nee

Mô re Dr. Bets

Ek het gister aand net begin voel my keel aan die linkerkant brand. En nou vanoggend is dit nogsteeds branderig, maar verder voel ek " fine."  My PVA is om Halls te eet vir die keel en Panado' s te drink.

Is ek besig om verkoue te kry? :(

Groete,

Helena

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Helena
Dis waarskynlik eerder 'n virale keel infeksie ( pharingitis) Probeer Viral choice C, gorrel/spray met Andolex of antiseptiese gorrelmiddel, en as jy nie allergies daarvoor is nie, werk Disprin beter as panado vir seer keel!
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Helena | 2009/08/04

Nogsteeds ek dokter. My ma het oorkant die student wat oorlede is aan varkgriep, in die hospitaal gelê . Kan sy dalk ' n draer wees vir daai virus? Ek weet ek het nie varkgriep nie, maar kan dokter dalk vir my sê  watse simptome staan uit bo die gewone griep? En van my vriende wat saam met my in die kerk is, ons het lanklaas gepraat, het ook H1N1. Dit ruk nou stadig maar seker hand uit...

Reply to Helena

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement