advertisement
Question
Posted by: C.K | 2012/12/16

AFSKEIDING NA SEKS

Hi,

Ek is nou van Oktober maand nie meer op die voorbehoed pil nie, ek het die laaste ruk agter gekom dat as ek klaar op die toilet was na seks en ek my afvee, ek ''n ligte rooi, bruin, oranje tipe kleur afskeiding sien.

Na ek op die toilet was, voel ek ongemaklik, soos asof ek heeltyd ''n piepie het, dit voel of ek afskei en ek doen, as ek kyk dan lyk dit soos ''n ligte menstruasie, die rooi nie, ''n snaakse oranje bruin kleur.

Moontlik dat iets kan fout wees, moet ek daarna laat kyk ?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

Yes I would suggest that you se your doctor.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement