advertisement
Question
Posted by: ladybug | 2010/05/20

afskeiding

more dok.
ek kry elke maand stiptelik my menstruasie op die 15 of 16de,
dit hou dan so 7 dae op die meeste aan, die eerste dag dit net ligbruinerige afskeiding dan volstoom ster menstruasie tot 5de dag , en dag 6 en 7 droog dit dan op. die probleem is, die maand die 14de toe kry ek so ligbruinerige afskeiding wat net flouerig deurgekom het , en daardie aand het ek en my man seks gehad, en die volgende dag het ek weer net ligte afskeidinkie gehad,en nou is dit weg? nou kry ek net witvloed, so jellyrige partykere amper soos fyn borreltjierige deurskynende jelly, en eks heletyd sopnat daaronder..wat de hel is fout met my , ons sukkel nou al jaar om swanger te word, en raak altyd opgewonde as ek miskien n dag laat is of so , maar ek wil nie weer verniet opgewonde raak en toets doen nie, wat beveel u aan, dink u dit kan swqangerskap wees of infeksie of wat? ek het so 2weke terug ligte urienweg infeksie gehad en antibiotika gebruik, kan dit dalk antibiotika wees wat dit laat wegslaan het?
gee asb dringend raad,

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

You will hve to do a pregnancy test to know if you are pregnant as this is certianly a possibility. The antibiotics may have affected your period, but you will only be able to say this if the pregnancy test is negative.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2016/02/08

Hi dokter ek het nou al vir 4 dae lank n deurskynende afskeiding en bly heeltyd nat daar onder wat kan dit wees.

Reply to Anonymous
Posted by: gynaedoc | 2010/05/23

You will hve to do a pregnancy test to know if you are pregnant as this is certianly a possibility. The antibiotics may have affected your period, but you will only be able to say this if the pregnancy test is negative.

Best wishes

Reply to gynaedoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement