advertisement
Question
Posted by: landa | 2012/07/30

Afgesnyde ribbes

Hi

Vinnige vragie asb. 2 van my ribbes is gedeeltelik afgesny tydens n operasie waar ek n nier geskenk het 7 jaar terug. Al die jare met stywe rug gesit. Paar maande terug yoga begin wat absoluut wonderlik is om rug te strek. Enigste probleem is as ek die kant strek waar ribbes af is, veroorsaak dit baie ongemak. Glo dis omdat spiere oor die ontblote senuwees beweeg? Wil graag weet of daar n prosedure is om die punte te " cap" ? Baie dankie!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Landa

Ja, dit is moontlik dat 'n neuroom ontwikkel het. Dit kan baie sensitief wees en ek stel voor dat jy 'n ortopeet vir behandeling konsulteer. Hy/sy kan 'n senuwee blok doen om die pyn te verlig.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement