advertisement
Question
Posted by: Dolla | 2011/05/13

AFFAIRS

Ek het vanoggend my partner gevra om te trek aangesien hy ''n affair met iemand anders het. Hy het gese dit is OK hy sal. Hy slaap party aande by ons huis en ander aande kom hy glad nie huis toe nie. Kom 06h00 in die ogggend in stort en gaan werk. Ek sien en hoor dan niks weer van hom nie. Dit is die 2de keer wat hy dit doen (affair het). Ek is stukkend, naar, bewe, het ''n hol hol op my maag en wil het in ''n hopie sit en huil. Hoe word mens weer heel. Die 3 jaar wat ons uitmekaar was was baie baie moeilik vir my. Ek het toe ''n sielkundige besoek maar weet nie of dit help nie. Het nie op dai stadium so gevoel nie. Hoe gaan mens vorentoe???? Ek hoop net hy word ook eendag so seergemaak!!!!!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

His behaviour does indeed sound unreasonable, carelss and perhaps unfaithful. Why on earth would you want to remain with someone who treats you with so little respect ? When he moves out, have the locks changed, and see a counsellor to help you to move on and develop a happer life, without him.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: cybershrink | 2011/05/14

His behaviour does indeed sound unreasonable, carelss and perhaps unfaithful. Why on earth would you want to remain with someone who treats you with so little respect ? When he moves out, have the locks changed, and see a counsellor to help you to move on and develop a happer life, without him.

Reply to cybershrink
Posted by: Phil | 2011/05/13

Dolla  dit vat tyd - daar is geen kort pad nie. Maar so honderede van ons  sal jy ook deer die drif kom. Sien dit soos ''n berg met ''n valei in die middel. Jy kan die kruin van die berg aan die ander kant sien  dis waar jy wil wees. Maar om daar te kom  moet jy deer die valei  en dis nei maklik nie. En geen kort pad nie. Hou jy net jou oog op daai kruin  jy sal dit maak.

Moneie worry nie  karma is ''n bl*ksem  mens kan ongelukig ook nie by karma verby kom nie. Ook geen shortcut nie. So  sy dag sal kom.

Reply to Phil

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement