advertisement
Question
Posted by: Sandy | 2009/01/27

afbreek van hare

My hare breek verskriklik af ek is soms te bang om dit te kam. My voor hare het so afgebreek dat ek ' n band moet dra. Ek het al ' n hele paar shampoos en conditioners probeer maar niks help nie.
Wat kan ek doen.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImagePharmacist

Sandy

Jou probleem kan baie onderliggende moontlike oorsake he, en dit mag nodig wees om bloedtoetse te laat doen om die ware oorsaak vas te stel. Jy sal met jou dokter moet gaan gesels. Baie sterkte!

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Meloney | 2014/09/08

Dit is 'n groot problem hare velies en dit baat nie 'n mens gaan bloed toetse doen ni.want soms kere weet dokters nie wat die probleem is nie wat ek kan ce is dat jy moet by 1 haar proeduk bly en nie veskillende produkte g.bruik nie.jy moet altyd kyk wat die beste werk ve jou hare

Reply to Meloney

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement