advertisement
Question
Posted by: Sommer net ek. | 2009/01/16

Aerobiese Instruktriese.

More Dokter.
My man wil heeltyd seks he. Ons doen dit letterlik elke dag, soms 2 keer. Okay ek is nogal baie sexy en dit is ook seker my skuld-ek kla glad nie tog wil ek weet dink jy dat ander vroue dalk ook die oorsaak mag wees om hom so wild te maak. As dit nie ek was wat hom so gemaak het nie maar ander vroue dan sou hy waarskynlik homself bevredig het en te skuldig gevoel het om dit met my te doen, of is ek verkeerd? Ek wilnie iets goed bederf en hom vra nie daarom hoop ek jy kan my jou opinie gee. As n man so konstant aan seks dink en dit wil doen dink jy sy vrou moet bekommerd raak dat sy fantasiee hom dalk in die toekoms tot ander kan dryf. Of is dit soos hulle se dat as n vrou haar man gelukkig hou sal hy net by die huis wil eet. Gee my asb jou mening.
TA-TA!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

So long as its you he wants to have sex with, and you are willing and enjoying it, there'd be no problem. And where would there be room, need or time for other women in his life ? If any aspect of the situation bothers you, or if there's part of it you don't understand --- ask him --- nobody else knows as well as he does, what he's thinking of

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: tone | 2009/01/16

Moan jy of brag jy?

Reply to tone

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement