advertisement
Question
Posted by: Paul | 2010/01/15

ADVOKADEPEER

EK RAAK DIE AFGELOPE PAAR JAAR INTENS NAAR(BRAAK NIE)K WANNEER EK ADVOKADEPEER PROBEER EET HET GESIEN DAT BV IN DIE HOSPITALE HULLE GEREELD ADVOKADEPEER STUKKIES AAN PASIENTE GEE-DUS GESOND.
IS EK ALLERGIES VIR EEN OF ANDER BESTANDDEEL DAARIN. EK IS 67 JAAR OUD EN HET AS KIND EN JONGMENS BAIE ADVOKADEPEER GEEET. EK HET GEEN CRONIESE SPYSVERTERINGS PROBLEEM NIE EET GESOND DANKIE

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Paul
Dit is moontlik dat jy oor die jare 'n allergie of intoleransie vir avokadopeer opgebou het. Aangesien dit nie nodig is om hierdie vrug te eet nie (jy kan tog al die ander groente en vrugte eet), is die maklikste raad om net avokado's te vermy. Indien jy wil vasstel of jy wel allergies is vir avokado, kan jy jou dr vra om jou te stuur vir allergietoetse. Omdat avokado so ryk is aan vet, moet jy ook nagaan of jy dalk met ander ryk kosse naar voel, want dit sou aandui dat jy miskien galblaas probleme het.
Vriendelike groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: DietDoc | 2010/01/15

Beste Paul
Dit is moontlik dat jy oor die jare 'n allergie of intoleransie vir avokadopeer opgebou het. Aangesien dit nie nodig is om hierdie vrug te eet nie (jy kan tog al die ander groente en vrugte eet), is die maklikste raad om net avokado's te vermy. Indien jy wil vasstel of jy wel allergies is vir avokado, kan jy jou dr vra om jou te stuur vir allergietoetse. Omdat avokado so ryk is aan vet, moet jy ook nagaan of jy dalk met ander ryk kosse naar voel, want dit sou aandui dat jy miskien galblaas probleme het.
Vriendelike groete
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement