advertisement
Question
Posted by: Braam | 2009/02/23

Advies

My oom het '  n drank probleem maar het nou opgehou drink nadat van sy lewer bloedtoetse abnormaal was. Hy het egter baie depressief en senuweeagtig geword. Sy Dr het vir hom Cilift 20mg voorgeskryf vir '  n tydperk van 6 maande. Die probleem is dat my oom nou weier om die medikasie te gebruik omdat hy bang is dit gaan sy lewer verder beskadig. En hy weier om na '  n tweede dr toe te gaan vir '  n ander opinie. Intussen raak sy gemoedstoestand net al erger. Hy is verskriklik morbied en dit het almal baie bekommerd. Kan hy maar die medikasie soos voorgeskryf gebruik of sal dit verder skade doen?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Braam
Cilift se dosering moet gehalveer word by pasiente wat lewer disfunksie het ( hy het dit dalk in die aanwysings gelees wat by die pille was) Dit sal nie die lewer beskadig nie, dit word net stadiger uitgeskei
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement