advertisement
Question
Posted by: SJ | 2009/01/30

Advice need please

Goeie dag

Ek is 22, is baie gestres, soek ' n produk wat ek elke dag kan gebruik, ek het ' n 2jarige dogtertjie, werk voltyds en swot.
Ek is baie moeg en kry nie tyd om te swot nie, ek is op soek na iets wat ek elke oggend kan drink, wat my meer energie kan gee, en beter konsentrasie, dat ek kan swot, en minder depres sal wees. Kan u groot asb vir my se wat die beste is om te gebruik?

Baie dankie vir U tyd.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImagePharmacist

Staminogro (teen 'n dosis van 4 tablette per dag) sal beslis 'n groot verskil maak. Vir konsentrasie en breinfunksie is Neurovance van MNI 'n goeie keuse. 'n Ander opsie is 'n salmolie-aanvulling.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement