advertisement
Question
Posted by: AD | 2010-08-24

ADD

Hi Doc, ek het so bietjie van ''n snaakse vraag. My seuntjie is 8 en in graad 2. Vandat hy baie klein was was hy so bietjie anders in die sin daarvan dat hy kunstig, stil en selfs terug getrokke kan wees. Hy het ''n effense spraak probleem waarvoor hy spraak terapie ontvang het wat hom meer deurmekaar gemaak het as om te help. Die " probleem"  is dat wanneer hy op iets fokus of konsentreet hy die hele wereld om hom uitsluit en dit veroorsaak nou probleme in die klas. Juffrou wil he dat ons hom laat toets maar is daar iets soos die teenoorgestelde van ADD. Sy reken hy het ''n aandag probleem maar as ek met hom daaroor praat dan kom ek agter dat hy besig is met sy werk en daarop konsentreer terwyl die volgende aspek aangeraak word en dat hy dit dan heeltemal mis (omdat hy so gefokus is). Is daar iets wat ek mis? Groete

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo AD
Hy kan dalk net 'n introverte tipe kind wees. Laat hom evalueer deur 'n opvoedkundige sielkundige. As hy baie goed doen op skool het hy dalk ook 'n bogemiddelde intelligensie - sulke kinders kan "preoccupied" wees met iets wat hulle interesseer.
Het hulle 'n gehoortoets gedoen om te kyk of hy goed kan hoor as juffrou praat?
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010-08-24

Hallo AD
Hy kan dalk net 'n introverte tipe kind wees. Laat hom evalueer deur 'n opvoedkundige sielkundige. As hy baie goed doen op skool het hy dalk ook 'n bogemiddelde intelligensie - sulke kinders kan "preoccupied" wees met iets wat hulle interesseer.
Het hulle 'n gehoortoets gedoen om te kyk of hy goed kan hoor as juffrou praat?
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement