advertisement
Question
Posted by: Coba | 2011/03/31

Adco-Paroxetine 20mg

Is dit verslawend en is dit moontlik om dit na 2 maande te los. Dit is deur ons GP voorgeskryf na ''''n emosionele ineenstorting maar voel die spanning is eerder verwand aan die oorsaak en gaan nie help om my te laat cope met die probleem self nie. Ek het verduidelik dat ek nie deppresief voel nie maar wel by tye gespanne raak as ek aan die betrokke persoon dink en sien en wat gebeur het. Die GP dring aan dat ek dit ten minste 6 maande minimum moet gebruik?
My spiere in my nek aan die voorkant weerskante raak styf en agter my nek voel dit of dit op ''n knop trek. Kan ek nie eerder ''n natuurlike middel op daardie tydstip drink soos Rescue tablette of druppels nie. Dit gebeur min of meer 1 maal per week.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Coba
Moet dit asb nie los nie - mens moet dit vir so 6 maande gebruik vir optimale effek. Baie keer dink jy jy is ok maar dan val jy terug sodra jy die pille los. Buitendien sien jy self jou spiere trek nog op knoppe! Dit is regtig nie verslawend nie, en alhoewel mens dit geleidelik moet los, en nie eensklaps nie, is dit nie moeilik om daarvan af te kom nie. Byt bietjie vas. Rescue gaan nie regtig genoeg help nie.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2011/03/31

Hallo Coba
Moet dit asb nie los nie - mens moet dit vir so 6 maande gebruik vir optimale effek. Baie keer dink jy jy is ok maar dan val jy terug sodra jy die pille los. Buitendien sien jy self jou spiere trek nog op knoppe! Dit is regtig nie verslawend nie, en alhoewel mens dit geleidelik moet los, en nie eensklaps nie, is dit nie moeilik om daarvan af te kom nie. Byt bietjie vas. Rescue gaan nie regtig genoeg help nie.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement