advertisement
Question
Posted by: Coba | 2011/03/31

Adco-paroxetine 20mg

Is dit verslawend en is dit moontlik om dit na 2 maande te los. Dit is deur ons GP voorgeskryf na ''n emosionele ineenstorting maar voel die spanning is eerder verwand aan die oorsaak en gaan nie help om my te laat cope met die probleem self nie. Ek het verduidelik dat ek nie deppresief voel nie maar wel by tye gespanne raak as ek aan die betrokke persoon dink en wat gebeur het. Die GP dring aan dat ek dit ten minste 6 maande minimum moet gebruik?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImagePharmacist

Hi C

Dis nie verslawend nie, en daar word aanbeveel dat jy dit eerder eers met jou dokter gesels voordat jy dit stop.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement