advertisement
Question
Posted by: Lala | 2009/07/22

Adco Atenolol

Goeiedag

Ek het die naweek vir Cyberdoc ' n vraag gevra oor watter oor die toonbank medisyne veilig is vir gebruik omdat ek Adco Atenolol gebruik vir bloeddruk oordat ek bang is om verkeerde medisyne saam te drink. Ek plaas sy antwoord heel onder. Wil graag weet of u kan agterkom wat hy bedoel met sy laaste sin oor die Adco Atenolol. Ek gebruik ook Adco Metformin maar het dit nie aan Cyberdoc genoem nie.

Sal graag u mening wil hoor. Baie dankie

Lala

" Jy kan Panado, bedrus en baie vloeistof probeer. Wat is die indikasie vir Adco-Atenolol, aangesien daar baie beter produkte op die mark is." 

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImagePharmacist

Cyberdoc bedoel waarskynlik dat daar soveel ander opsies vir bloeddruk behandeling is - Is dit die enigste tabet wat jy vir die bloeddruk neem?

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement