advertisement
Question
Posted by: Collette Marais | 2010/03/23

Acne

My seun 15 gebruik acutane vir sy vel nou 1 maand lank. Die vel is baie droog en gebruik, volgens ons, ''n goeie lipice en Annique vel produkte vir skoon maak en voeding. Ons gebruik die Annique Miracle Tissue oil so 3 keer per dag omdat sy vel so droog is. Is dit die regte produk of gaan ek die vel oorstimuleer om net meer aknee te vorm. Is daar dalk iets anders wat u kan voorstel.

Groete
Collette

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Collette

Roaccutane veroorsaak 'n baie droe vel. Moet liewer nie enige olierige produkte vir die vel gebruik nie, maar eerder 'n room, soos byvoorbeeld Aquaeous cream. Aquaeous cream moet baie gereeld aangewend word. Blistex DCT is 'n goeie produk om vir sy lippe te gebruik.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement