advertisement
Question
Posted by: Debbie | 2010/08/04

ACAI BERRY

Hi
Wat is jou menig oor die nuwe ACAI Berry pille? Is die effektief vir gewigsverlies?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Debbie
Ek is persoonlik nie ten gunste van al hierdie kruiemiddels en oor-die-toonbank dieetpille nie. Dit het almal negatiewe newe-effekte en in baie gevalle ook geen effek nie. Dit is raadsaam om liewer die pille te los en die gewig te verloor met 'n gebalanseerde lae-kJ dieet en daaglikse oefening. Dis goedkoper en veiliger.
Groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: DietDoc | 2010/08/04

Beste Debbie
Ek is persoonlik nie ten gunste van al hierdie kruiemiddels en oor-die-toonbank dieetpille nie. Dit het almal negatiewe newe-effekte en in baie gevalle ook geen effek nie. Dit is raadsaam om liewer die pille te los en die gewig te verloor met 'n gebalanseerde lae-kJ dieet en daaglikse oefening. Dis goedkoper en veiliger.
Groete
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement