advertisement
Question
Posted by: adrie | 2010/11/16

AC -gewrig degenerasie v skouer

Hi Dok

ek lees op jou web-tuiste daar is nie haas om te operereer vir AC-joint degeneration nie. Daar is ook saam met die degenerasie kroniese bursitis in my skouer, en ook ontsteking van tendons.
ek het al 2 cortisoon inspuitings en ek voel my skouer nog elke dag, maar kan daarmee saamleef. Hoe lank moet mens probeer uithou voor mens laat opereer. Hoeveel cortisoon inspuitings kan mens kry.

dankie

Adrie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageOrthopaedic Specialist Forum

Ek se weereens dat deur te wag jy nie enige skade sal opdoen nie , en sover dit die hoeveelheid kortisooninspuitings betref: solank daar 'n redelike tussenpose van ongeveer 'n maand is is dit nie gevaarlik nie. Veral as die inspuitings werk kan jy met veiligheid dit kry, solank dit nie in die tendon ingespuit word nie. As dit byvoorbeeld in die AC joint ingespuit word is daar nie 'n noemeswaardige beperking nie

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Herina Hanekom | 2011/02/08

Goeie dag, Ek sal bly wees as iemand my kan raad gee. ek het n pynlike elemboog en my voorarm se spier wat bo-op die arm le is ontsaglik seer. Ek kan niks optel of dra nie. Dit voel iets skeur af. Ek het nou al die dr besoek, fisio en coxflam gedrink pynpille by die hope en niks werk nie. As ek net kan weet waar om te begin. Ek het die " seer arm"  al vir bykans 3 maande.
baie dankie
Herina

Reply to Herina Hanekom
Posted by: Orthopaedic Specialist Forum | 2010/11/20

Ek se weereens dat deur te wag jy nie enige skade sal opdoen nie , en sover dit die hoeveelheid kortisooninspuitings betref: solank daar 'n redelike tussenpose van ongeveer 'n maand is is dit nie gevaarlik nie. Veral as die inspuitings werk kan jy met veiligheid dit kry, solank dit nie in die tendon ingespuit word nie. As dit byvoorbeeld in die AC joint ingespuit word is daar nie 'n noemeswaardige beperking nie

Reply to Orthopaedic Specialist Forum

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement