advertisement
Question
Posted by: Talana | 2012-11-09

Aborsie pil

Ek vermoed ek is 5 weke swanger (my tuis-swangerskap toets was positief) en bly in ''''n klein dorpie in die Overberg.
Ek wil graag weet:
- sal enige privaat ginekoloog/dokter vir my die aborsiepil kan voorskryf, of is dit net seker ginekoloe wat daarvoor te vinde is?
- wat is die koste daaraan verbonde
- is daar enige newe effekte

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Talana

Enige dokter kan die aborsie pil vir jou voorskryf. Ek weet ongelukkig nie wat die koste daaraan verbonde is nie. Dit veroorsaak krampe, vaginale bloeding en soms is die aborsie nie volledig nie en die dokter sal 'n skraap moet doen.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: anonymous | 2014-06-22

Hoe sal jy weet of die aborsie volledig was as jy die aborsie pil geneem het?

Reply to anonymous

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement